RMF ON

Die Melktert Kommissie: ?rens in Afrikaans - Tekst piosenki

Utwór nie ma przypisanego wideo
Bądź pierwszy i dodaj klip do wykonawcy Dodaj wideo
Wykonawca:
Statystyki wykonawcy:
Teksty15
Tłumaczenia0
Wideo0


Tekst piosenki

Die Melktert Kommissie: ?rens in Afrikaans

anderkant die letters
en anderkant die lied
het ek jou eens ontmoet
en feelings uitgegiet
jy het my woorde uit die lug gepluk
en in 'n ry liefdevol en mooi rangskik

so kom speel saam met my poppekas
kom ons skryf 'n dialoog
en maak ons daaraan vas
en dan droom ons in

suiwer afrikaans
die maan is ons straatlig
en die sterre ons kompas
suiwer afrikaans
die wind is ons vlerke
en die liefde ons droom tas

jy kom klop aan my deur
aan my hart en my geheue
opgedress in ons moedertaal
met n boks rooiwyn en 'n lang verhaal
loop ons die langpad
en jy hou my hand styf vas
en ons sing in suiwer
in suiwer afrikaans

so kom speel saam met my poppekas
kom ons skryf 'n dialoog
en maak ons daaraan vas
en dan droom ons in

suiwer afrikaans
die maan is ons straatlig
en die sterre ons kompas
suiwer afrikaans
die wind is ons vlerke
en die liefde ons droom tas

ren,
alleen,
te veel om te onthou
ren,
alleen,
te ver van jou

die wesde winde kom uit die kaap se kant
en bring jou warm woorde en ek begin verlang

suiwer afrikaans
die maan is ons straatlig
en die sterre ons kompas
suiwer afrikaans
die wind is ons vlerke
en die liefde ons droom tas
Autor tekstu: nieznany

Tłumaczenie piosenki

Die Melktert Kommissie: ?rens in Afrikaans

Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie Dodaj swoje tłumaczenie

Inne teksty wykonawcy

  • Die Melktert Kommissie A Song
    "-verse a long walk to freedom het meer pitstops as wat tyd maybe toelaat maar thula my baby jou pas het iankal verbrand maar jou passie bly die brandmerk en die wonderwerk van ons land -chorus bet"
  • Die Melktert Kommissie Sterre
    "-chorus hande vashou. sterre liggies ek en jy alleen tot ons al ons misery vergeet -verse nog 'n skuinse grappie nog 'n glasie wyn en al die werklikhede sal in die mis verdwyn -chorus champagne"
  • Die Melktert Kommissie Vier Jaar
    "-verse in 'n le huis vol stof en vlooie soek ek jou tussen houtplanke maar die huis was nog altyd sonder jou net jou byt aan my enkels wat my hier hou en jy pro soos southern comfort ek pro jou weer"
  • Die Melktert Kommissie Wonderwoorde
    "-verse alleen in brooklyn mall in burgundy's bestel twee whiskeys die rook in my o die waitress vra: ekskuus, is jy al 18? en ek s: thanks for the compliment en dink, ook maar net-net ek maak my boe"
  • Die Melktert Kommissie Proudly South African
    "New-born babies word gou entrepreneurs Bou karre van draad en staal Wie benodig ingenieurs Die jonger generasie vergeet hulle's jonk Leer vuil taal en vingerlanguage in die tronke Ons skryf ons drome "

Die Melktert Kommissie: ?rens in Afrikaans
Oceń tekst piosenki
0 %
0 %
Ocen: 0


muzyka.interia.pl


MuzzoDODAWAI_I_ZGARNIAJ

Skomentuj tekst piosenki

Die Melktert Kommissie: ?rens in Afrikaans

Komentarze: 0
Dodaj komentarz
Twój komentarz może być pierwszy
4000 znaków do wpisania
Piszesz jako gość

Wypełnienie pól oznaczonych * jest obowiązkowe

Polecane na dziś

teksty piosenek

  • Paulla Chcę Tam Z Tobą Być
    "To co łączy nas Cały wspólny nasz świat Tyle spojrzeń za dnia To mój najcenniejszy skarb Serce płonie tak Ty wyczuwasz we mnie strach Czy też z oczu cały blask Już tak dobrze mnie znasz Znów"
  • Trzech Króli - Popek, Matheo, Sobota Nigdy nie mów nigdy
    "Ale czuwa tu nade mną … Siedzę siebie w studio I rady wam podaje … tyko bóg .. cały czas Raz na wozie raz pod wozem Jestem gdzie poniosą fale Nigdy nie mów nigdy Bo … świat Głosy twoje"
  • POWER BOY Vodka, Cola, Sex
    "Vodka, Cola, Sex Vodka, Cola, Sex Vodka, Cola, Sex Jutro będziesz moją eks Łooo, u łooo Łoo, o!"
  • Ania Dąbrowska Porady Na Zdrady (Dreszcze)
    "Nie pytałam jak Kto pyta wciąż nie wiele wie Ufałam Tak Już teraz wiem, nie znałam cię Jak wolny ptak Na cztery strony świata leć Nie pierwszy raz, nie jestem wszystkim Tego chcę Nie podnios"
  • Paulina Młynarska Słodki Presidente (feat. Julia Chmielnik)
    "Nie w SaNTA Copana I nie w Las Cabatas Chcę chłonąc twój czar na San Escobar Tam mnie weź Tam mnie pieść Tam mi bilet kup I weź ze mną ślub Mój Presidente Słodki Presidente Pragnę cię od u"

Użytkownicy poszukiwali

  • afrikaans-rens

Ostatnio wyszukiwane

Teksty piosenek

Wybrane

teksty piosenek


Korzystanie z portalu oznacza akceptację Regulaminu. Polityka Cookies. Copyright © 1999-2017 INTERIA.PL Wszystkie prawa zastrzeżone.
Teksty piosenek i tłumaczenia: ilość w serwisie - 661 607