Wyniki wyszukiwania: glaskas

(14)

Wykonawcy (1)

glaskas

Teksty piosenek (14)

glaskas

  • Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Will Jou H?) - Glaskas
    "Ek loop in goed vas en vergeet my kitaar in die saal net sodat ek betyds die huis kan haal want hoe gouer ek daar kom hoe gouer kan ek met jou praat Bridge En ek weet ek moet dit nie admit nie maar"
  • Stormstilte - Glaskas
    "Dis hoogtyd vir 'n donderstorm uitbarsting Na die onhanteerbare hitte Maar ek is bang om weer te kom tot my sinne Want jou woorde van gistr'aand dring my hart Steeds stadig-maar veels te seker te binne... Ek"
  • Verloor Myself - Glaskas
    "Alles om my smelt ineen Wanneer ek weer sit en dink alleen En alles wat my pla word toegevou En vrede begin ritmies klop En my hart soos 'n drom hou En ek voel asof ek vir ewig Kan wegraak in die oomblik Wegraak"
  • Romantikus - Glaskas
    "Vaag weg raak die wereld weg en my gedagtes voer my weg na 'n ander plek, 'n plek so eg my bedoeling is so opreg alles is so relatief ek wonder of enige iemand die wereld soos ek kan sien ek wonder of"
  • Jaap Vlooi - Glaskas
    "Ek stap deur die donkerste buurt van 'n duister land hand aan hand met 'n bottel vodka Die duiwel kom na my en se my vriend jy moet hier weg bly ek se Hoekom is jy nie in die hel nie? Los my uit ek is"
  • Goeiem - Glaskas
    "Die son verblind my tot ek wakker skrik en ek groet my drome ek groet my vrede ek groet die realiteit. En jy draai in my kop terwyl die wreld homself om my dronk draai. En jy draai in my kop terwyl die"
  • Malverlief - Glaskas
    "Jy is heeldag in my kop en snag sien ek jou in my drome My hart loop oor van jou en ek brand wanneer ek jou sien... My gedagtes oor jou teken en skryf hulself So mooi as wat ek kan Ooo ek brand as ek jou"
  • All I Really Care About - Glaskas
    "The distance around the world aint very far but the journey is a long, long road to show us who we are and some of us don't even find our self but some make it to the stars yeah we make it to the star but"
  • Oor En Oor - Glaskas
    "Toe die oggend gekom om te s, ek moet nou ophou om jou vas te hou, maar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg, hoe stywer wil ek aan jou vasklou. Wanneer ons hier in mekaar se arms l, is ek geneig"
  • Donker - Glaskas
    "Die nag gryp my vas die vrees verstrengel my stem Kan mens gister skoonwas en dan vandag se stryd wen? 'n Vraagteken krul om allles, om my my dwaeldromer antwoorde laat my weer vry Ek is nie bang vir"
  • Golflengte Verkeerdom - Glaskas
    "Soms kom die twyfel terug en dan wonder ek wie ek is en jy het dit mos nooit van my verwag nie Almal lyk dan so gelukkig Het jy al jouself gevind? Vermy jy net die waarheid? Of is jy regtig blind? En"
  • Meneer - Glaskas
    "Kan jy nie sien dat ons wreld heeltemal stukkend is nie? My vriend, kom wys my bevryding asseblief Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit Moet"
  • Kleurvol - Glaskas
    "Daars hardship in die township want die kinders wil nog skool gaan maar die onderwysers baklei oor politiek En die mense in die stede wonder waar kom hulle regtig vandaan En almal will graag weet waarheen"
  • Ek Wonder - Glaskas
    "niks in hierdie werled...kan ooit bevredig nie ek was vir te lank te tevrede niks wat ek se is enigsins geregverdig nie maar die lewe is inelkgeval glad nie regverdig nie en ek wonder hoe kan ek vandag"

Ostatnio wyszukiwane

Teksty piosenek

Wykonawcy

Lista alfabetyczna

Znajdujesz się na stronie wyników wyszukiwania dla frazy glaskas. Na odsłonie znajdziesz teksty, tłumaczenia i teledyski do piosenek związanych ze słowami glaskas. Tekściory.pl - baza tekstów piosenek, tłumaczeń oraz teledysków.