Van Coke Kartel: Wat Het Van Ons Geword?

Tekst piosenki

Brak wideo

Van Coke Kartel

Teksty: 4 Tłumaczenia: 0 Wideo: 0

Tekst piosenki

Van Coke Kartel: Wat Het Van Ons Geword?

Verskoon my en hierdie siniese stemtoon
Daars iets wat my al vir n tyd lank pla
Ek kan net nie my vinger daarop sit nie

Dit is net n vals suspisie, alles is tydelik
En alles gaan uiteindelik oor warm winde
Wat die winter kan weg waai.
Ek glo die beste l nog vir ons voor
O my liefie jy moes jou hart vroer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

Daar was n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was en toe jou
vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

Enige iets vir n glimlag al doen ek dit oor en oor
Want niks anders maak sin nie, oorlewing was
Redelik maklik sover en net n vonk is nodig
Om alles wat ons doen en is af te brand
Niks anders maak sin nie

Daar was n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was en toe jou
vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Autor tekstu: nieznany
Data dodania: 2011-02-22

Tłumaczenie piosenki

Van Coke Kartel: Wat Het Van Ons Geword?

Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Podoba Ci się tekst piosenki? Oceń tekst piosenki?
0 %
0 %

Inne teksty wykonawcy

Van Coke Kartel: Wat Het Van Ons Geword?

Skomentuj tekst

Van Coke Kartel: Wat Het Van Ons Geword?

Komentarze: 0

Twój komentarz może być pierwszy

Polecane na dziś

Teksty piosenek

  • Lloret de Mar (EA SPORTS FC 25 Official Soundtrack) Mata
    „D-DKanee Thanks Pedro Shawty, move your body, ándale Pokaż, jak się bawisz nam Mój skład jest z Warszawy, ona nie Poznałem ją na plaży w Lloret de Mar Na plaży w Lloret de Mar Na plaży w Llor”
  • taki mały ja (prod. francis) KUQE 2115
    „Siedzę w Raszynie i tęsknię za widokiem znad oceanu Myślę o tym, gdzie chwilę temu byłem i gdzie lecę zaraz gdy wrócę ze Stanów Wspominam swoją mieścinę bo nawet nie śniłem, że kiedyś zawinę stamtąd”
  • Bad Dreams Teddy Swims
    „Sun is going down, time is running out No one else around but me Steady losing light Steady losing my mind Moving shadows and grinding teeth Without you, there ain't no place for me to hide Wi”
  • Noc Julia Żugaj
    „Już środek nocy, a dalej jej nie mam dosyć Czekam aż tempo skoczy, w rytmie muzyki kroki Dziś mamy siebie, może być tylko lepiej W neonach gdzieś na mieście Więcej nie będę bezsensownie stać Cały”
  • Nie musisz się bać Oskar Cyms
    „Chciałem więcej niż sam mogłem ci dać Te szare bloki, kilka pytań na start Dziś chciałbym uciec, ciepłe noce i wiatr Pomyśl o mnie, jeszcze moment I znikam gdzieś znów z tobą drugi dzień i trzec”

Użytkownicy poszukiwali

Teksty piosenek

  • liefie jy moet.jou hart mooi toemaak
  • wat het geword van musiek
  • my liefie jy moes jou hart vroer toemaak

Wykonawcy

Lista alfabetyczna

Tekst piosenki Wat Het Van Ons Geword? - Van Coke Kartel, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Wat Het Van Ons Geword? - Van Coke Kartel. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Van Coke Kartel.