Die Melktert Kommissie: Jy
Tekst piosenki
Brak wideo
Tekst piosenki
Die Melktert Kommissie: Jy
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Wagter van my siel.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Sonder om dit te verniel.
En ek, ek sien jou so helder ek sien jou daar ver
Jou siel soms gekelder in die dinge wat jou versper.
En ek wil he jy moet s sodat ek kan weet.
Die dinge wat jy wil he en wat ek maar moet vergeet.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Kontrole wat my beheer.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Besit wat ek begeer.
En ek, ek lees jou gedagtes. Ek voel al jou seer.
Dit alles wat reg is, dit wil ek jou graag leer.
En ek, ek sien hoe jy ontken ek sien hoe jy ly.
Die behoefte aan liefde en dat ek jou moet bevry.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Wat verewig daar sal bly.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Wat verewig alleen, wat verewig alleen, alleen sal ly.
Ja jy. Wagter van my siel.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Sonder om dit te verniel.
En ek, ek sien jou so helder ek sien jou daar ver
Jou siel soms gekelder in die dinge wat jou versper.
En ek wil he jy moet s sodat ek kan weet.
Die dinge wat jy wil he en wat ek maar moet vergeet.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Kontrole wat my beheer.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Besit wat ek begeer.
En ek, ek lees jou gedagtes. Ek voel al jou seer.
Dit alles wat reg is, dit wil ek jou graag leer.
En ek, ek sien hoe jy ontken ek sien hoe jy ly.
Die behoefte aan liefde en dat ek jou moet bevry.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Wat verewig daar sal bly.
Jy. Jy kom in my drome.
Ja jy. Wat verewig alleen, wat verewig alleen, alleen sal ly.
Tłumaczenie piosenki
Die Melktert Kommissie: Jy
Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Reklama
Reklama
Inne teksty wykonawcy
Die Melktert Kommissie: Jy
-
Tiener
- Die Melktert Kommissie
-
Tevrede
- Die Melktert Kommissie
-
My Engel
- Die Melktert Kommissie
-
Wegraak
- Die Melktert Kommissie
-
Innie Langgras
- Die Melktert Kommissie
Skomentuj tekst
Die Melktert Kommissie: Jy
Pisz jako Gość
4000 znaków do wpisania
Twój komentarz może być pierwszy
Reklama
Reklama
Polecane na dziś
Teksty piosenek
-
Samoloty (ZORZA) - feat. Kaśka Sochacka
Dawid Podsiadło
„Czy coś mnie chwyci tak jak wcześniej? Chodzę tyłem jakiś dłuższy czas Mniej mi w oczy wieje wiatr Kto złapie mnie za drżącą rękę? Jestem tu na krótką chwilę jak Bluza metr czterdzieści dwa ”
-
Toksyny (Słoń & The Returners)
Słoń
„Jebać tych skrajnie z lewej i jebać tych skrajnie z prawej Wykurwiaj jak jesteś zjebem, co myśli że ma monopol na prawdę Nie chce żyć z butem na gardle, pierdole wasz mentalny karcer Po jednej komu”
-
Wonderful
Monika Kociołek
„You keep trying he's so wonderful If you lie and let it go, if you want my soul Second to come dare us to stay And one day I'mma stay The others just played I was stuck in their days Please do”
-
Miodożer
Genzie
„Kiedy wokół wielki lwy Ja muszę być jak miodożer Pokazuję kły i napieram jak buldożer Nic ci nie pomoże Nic ci nie pomoże Wielkie lwy, ich wielkie kły Nie są straszne mi Nie są straszne mi W”
-
Suma wszystkich strachów
Małpa
„Małpa prezentuje utwór "Suma wszystkich strachów". Kiedy byłem małym chłopcem w kółko powtarzali mi Że gdy dorosnę to nie będę mógł uronić łzy Że mam emocje kryć tak by ich nie zobaczył nikt Dzi”
Reklama
Ostatnio wyszukiwane
Teksty piosenek
Wybrane
Teksty piosenek
-
Breakthrough
- Joe Bonamassa
-
Unsung Hero (She'll Never Tell)
- Candice Night
-
Może gdzieś indziej
- K3msi & Venaaris
-
Is This What You've Been Waiting For?
- Amy Macdonald
-
John Wayne - feat. Alison Mosshart
- Billy Idol
-
Xam Xam
- Cheikh Ibra Fam
-
Pośród wilków (prod. Weles)
- Arne
-
♪ KUBU - TRZY MARZENIA (official miusic) ♪
- Kubu
-
Trzy szósteczki
- Quo Vadis
-
PIOSENKA O SENYSZYN | CZERWONE KORALE | JOANNA SENYSZYN | NASZA PIĘKNA GWIAZDA
- Beleczka TV
Reklama
Tekst piosenki Jy - Die Melktert Kommissie, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Jy - Die Melktert Kommissie. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Die Melktert Kommissie.
Komentarze: 0