Tekst piosenki
Die Melktert Kommissie - Tevrede
Lately haat ek myself, maar ek haat jou meer
Ek bly verlief op jou ek kan nie ophou redeneer
Noudie aand toe jy my vra kan ons weer kan probeer
Moes ek geweet het daar is iets groot verkeerd
En die tyd gaan so gou verby, dit was al n maand
Jy was nog mal oor my toe gebeur daardie aand
Jy was tevrede met maar wede en ek wens ek was oorlede want jys iets van my verlede
Vat dit my na Van Stadensbrug of my pa se yster nine-mill gun
Ooo, n handjie vol Disprin n laai in lem is dit my bloed pad
Of is dit, is dit al hoe ek kan wen
Jyt na my gekyk en stadig weggedraai
Met n deurmekaar mind s ek toe maar vir jou good-bye
You left my heart shattered on the floor
And me all alone trapped in a, trapped in a fishbowl
With a tear running down my cheek I was forced to smile
Just for real uit my, uit my lewensval
Jy was tevrede met maar wede en ek wens ek was oorlede want jys iets van my verlede
Vat dit my na Van Stadensbrug of my pa se yster nine-mill gun
Ooo, n handjie vol Disprin n laai in lem is dit my bloed pad
Of is dit, is dit al hoe ek kan wen
Ek mis ons pointless gesprekke oor krieket en drank
Elke break wat jy detensie sit om dat jy bank
Jou funny comments, die way wat jy lag
Vir meide wat val vir shoeboy hotel
Jou cute gesig, jou dubble chin
Die manier wat jy in die ry staan gatvol grin
Jou t-shirts, die playboy bunny
Dat jy dink superfly is funny
Wil jy nog eendag my bed h as ek in my grafgat l
En sal jy Sunday met my trou as ek net oppitch en s ek hou van jou
Jys my original, my tien-uit-tien ek was jou dierbaarste darling jy bly my pokkelien
Hierdie is nie n suicidal song, want ek wil nog lewe, ek wil nog lewe, al... was...
Jy was tevrede met maar wede en ek wens ek was oorlede want jys iets van my verlede
Vat dit my na Van Stadensbrug of my pa se yster nine-mill gun
Ooo, n handjie vol Disprins, n laai in lem is dit my bloed pad
Of is dit, is dit al hoe ek kan wen

![Post Malone "August 26": Welcome back, Mr. Posty [RECENZJA]](https://i.iplsc.com/000NBV57UDCIMNCR-C429.webp)