Die Seks: Rolmodel Mode
Tekst piosenki
Brak wideo
Tekst piosenki
Die Seks: Rolmodel Mode
'n reenseisoen in 'n somermaand
'n Wolkbreuk oor 'n skemeraand
'n Vreemdeling op 'n vreemde strand
Veg vir sy volk en vaderland
Verblind deur pein
Want hy's so skaam vir 'n gebaar
'n Gevaar van liefde en geloof
Vlug van lig en skuil in die donker
Geweet hy bly daar diep, diep onder
trippel deur koel druppels yster
'n stil voor 'n donderstorm
fluister sag die loopgraaf graf
Want hy's so skaam vir 'n gebaar
'n Gevaar van liefde en geloof
Want hy's so braaf in die gesig van gevaar
Steeds bly hy verslaaf aan geweld
Want hy's so skaam vir 'n gevaar
'n Gevaar van liefde en geloof
Want hy's so braaf in die gesig van gevaar
Steeds bly hy verslaaf aan geweld
'n Wolkbreuk oor 'n skemeraand
'n Vreemdeling op 'n vreemde strand
Veg vir sy volk en vaderland
Verblind deur pein
Want hy's so skaam vir 'n gebaar
'n Gevaar van liefde en geloof
Vlug van lig en skuil in die donker
Geweet hy bly daar diep, diep onder
trippel deur koel druppels yster
'n stil voor 'n donderstorm
fluister sag die loopgraaf graf
Want hy's so skaam vir 'n gebaar
'n Gevaar van liefde en geloof
Want hy's so braaf in die gesig van gevaar
Steeds bly hy verslaaf aan geweld
Want hy's so skaam vir 'n gevaar
'n Gevaar van liefde en geloof
Want hy's so braaf in die gesig van gevaar
Steeds bly hy verslaaf aan geweld
Tłumaczenie piosenki
Die Seks: Rolmodel Mode
Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Reklama
Reklama
Inne teksty wykonawcy
Die Seks: Rolmodel Mode
-
Geeste Van Heimwee
- Die Seks
-
Genadedood
- Die Seks
-
Kerkstraat Voetganger
- Die Seks
-
Versigtig Verslaaf
- Die Seks
Skomentuj tekst
Die Seks: Rolmodel Mode
Pisz jako Gość
4000 znaków do wpisania
Twój komentarz może być pierwszy
Reklama
Reklama
Polecane na dziś
Teksty piosenek
-
Nie bój się (Polska - Eurowizja 2026 preselekcje)
Karolina Szczurowska
„Znowu strach cię obudził znów to samo od lat Nad tobą niski sufit kłamie, że nie ma gwiazd Na niebie świeci pełnia jak zawsze kradnie sen Marzenie się nie spełnia i tak daleko brzeg Nie bój”
-
Cienie przeszłości (Polska - Eurowizja 2026 preselekcje)
Jeremi Sikorski
„Pusty pokój pełen ciszy Zmęczona twarz w lustrzanym odbiciu Chwila pęka jak szkło na zimnym wietrze Złap mnie zanim spadnę, zanim zniknę Cienie przeszłości Tańczą wokół mnie i wołają, czy to je”
-
MILCZ
Hela
„Palę czarne świece, żeby zdjąć twój urok Piszę na nich wiersze, piszę na nich bzdury Tak niewiele zostało po płomiennej miłości Tylko spalona skóra i połamane kości Myśli rwą się do ciebie jak k”
-
GÓRALSKI WEEKEND - feat. Kordian, Dance 2 Disco
WonerS
„Hej gorące góraleczki, łapcie za dzwoneczki! Hej! Raz, dwa, trzy, start! Weekend w końcu mamy, syćkich pozdrawiamy Dzisiaj szalejemy, drinki pijemy Weekend w końcu mamy, syćkich pozdrawiamy W p”
-
Aperture
Harry Styles
„Take no prisoners for me I'm told you're elevating Drinks go straight to my knees I'm sold, I'm going on clean I'm going on clean I've no more tricks up my sleeve Game called review the player”
Reklama
Ostatnio wyszukiwane
Teksty piosenek
Wybrane
Teksty piosenek
-
PRINCESS PASSENGER - feat. god.wifi
- Mata
-
24g - feat. White 2115, slowez
- Mata
-
Kamikaze - ft. Skolim, Khaid
- Mata
-
MOMENT - feat. WoLa
- Mata
-
PALMA DE MALLORCA - feat. Żabson
- Mata
-
Love is Like - ft. Lil Wayne
- Maroon 5
-
NAJLEPSZA W TYM KLUBIE - feat. GOMBAO 33, Wyguś, Tadeo, Szczepan
- Mata
-
HOBBY
- Mata
-
O PÓŁNOCY - feat. Kizo, Blacha
- Mata
-
BAWIĘ SIĘ
- Mata
Reklama
Tekst piosenki Rolmodel Mode - Die Seks, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Rolmodel Mode - Die Seks. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Die Seks.
Komentarze: 0