Tekst piosenki
Spoorloos verdwyn soos mis voor die son
So is jy my ondergang
Ruk my hart uit my bors
Verbrand in die son
Tyd saam met jou bly tyd gemors
Jy klop aan my deur
Gooi swart oor my drumpel
Onverwags laat ek jou in
Die illusie van besitting
Die son bo die kim
Bly steeds my horison
My diepste donker nag
My sterlose hemelruim
Alleen verdwaal ek in my sterlose hemelruim
Jy lyk al te deftig vanaand
Vir hierdie dinee, 'n tafel vir twee
Rus in vrede vanaand
Die temptasie is te groot om te dans met die dood
Sien spiels in my, in my o
Verblind my met my eie refleksie
'n Swaardgeveg van voorbehoed
Maak seker dis jou laaste keer
Die waarheid bly joune my skat
Om uit te vind sal jou dood maak
Jy lyk al te deftig vanaand
Vir hierdie dinee, 'n tafel vir twee
Jy lyk al te deftig vanaand
Vir hierdie dinee, 'n tafel vir twee
Rus in vrede vanaand
Die temptasie is te groot om te dans met die dood



![Artur Rojek o OFF Festivalu: Nadal się tym ekscytuję [WYWIAD]](https://i.iplsc.com/000N2Z4M1OF34B9E-C429.webp)
![Marek Pędziwiatr (Błoto): "Chcemy siać swoją własną propagandę" [WYWIAD]](https://i.iplsc.com/000N2L307VTGSO29-C429.webp)
![WROSound 2026 - dzień drugi. "Możemy poskakać, jakbyśmy byli pięciolatkami?" [RELACJA]](https://i.iplsc.com/000N2E7A2PEWD4GX-C429.webp)
