Die Seks: Geeste Van Heimwee
Tekst piosenki
Brak wideo
Tekst piosenki
Die Seks: Geeste Van Heimwee
Ons groet uit tradisie
In die agterstrate van 'n ou woonbuurt
Die sekelsmaak van 'n volrooimaan brand seer in my mond
My tong is rou van repetisie
'n Gedroogde metafoor
Hoeveel keer moet ek myself nog herhaal?
Sondae is net nie meer dieselfde nie
Ek hou nog steeds die sitplek langs my oop
Vrae bly vrae vir wie infestering
Die selfsug en donker raak maar leuens
Ek was my hande in onskuld
My gesig in jou skuld
Die sere van sewe maande
Dit spook by my as ek sluimer
Soos geeste van heimwee
Versteek in 'n kelder van hoe dit was
Sondae is net nie meer dieselfde nie
Ek hou nog steeds die sitplek langs my oop
Vrae bly vrae vir wie infestering
Die selfsug en donker raak maar leuens
In die agterstrate van 'n ou woonbuurt
Die sekelsmaak van 'n volrooimaan brand seer in my mond
My tong is rou van repetisie
'n Gedroogde metafoor
Hoeveel keer moet ek myself nog herhaal?
Sondae is net nie meer dieselfde nie
Ek hou nog steeds die sitplek langs my oop
Vrae bly vrae vir wie infestering
Die selfsug en donker raak maar leuens
Ek was my hande in onskuld
My gesig in jou skuld
Die sere van sewe maande
Dit spook by my as ek sluimer
Soos geeste van heimwee
Versteek in 'n kelder van hoe dit was
Sondae is net nie meer dieselfde nie
Ek hou nog steeds die sitplek langs my oop
Vrae bly vrae vir wie infestering
Die selfsug en donker raak maar leuens
Tłumaczenie piosenki
Die Seks: Geeste Van Heimwee
Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Reklama
Reklama
Inne teksty wykonawcy
Die Seks: Geeste Van Heimwee
-
Genadedood
- Die Seks
-
Kerkstraat Voetganger
- Die Seks
-
Versigtig Verslaaf
- Die Seks
-
Rolmodel Mode
- Die Seks
Skomentuj tekst
Die Seks: Geeste Van Heimwee
Pisz jako Gość
4000 znaków do wpisania
Twój komentarz może być pierwszy
Reklama
Reklama
Polecane na dziś
Teksty piosenek
-
Lloret de Mar (EA SPORTS FC 25 Official Soundtrack)
Mata
„D-DKanee Thanks Pedro Shawty, move your body, ándale Pokaż, jak się bawisz nam Mój skład jest z Warszawy, ona nie Poznałem ją na plaży w Lloret de Mar Na plaży w Lloret de Mar Na plaży w Llor”
-
taki mały ja (prod. francis)
KUQE 2115
„Siedzę w Raszynie i tęsknię za widokiem znad oceanu Myślę o tym, gdzie chwilę temu byłem i gdzie lecę zaraz gdy wrócę ze Stanów Wspominam swoją mieścinę bo nawet nie śniłem, że kiedyś zawinę stamtąd”
-
Bad Dreams
Teddy Swims
„Sun is going down, time is running out No one else around but me Steady losing light Steady losing my mind Moving shadows and grinding teeth Without you, there ain't no place for me to hide Wi”
-
Noc
Julia Żugaj
„Już środek nocy, a dalej jej nie mam dosyć Czekam aż tempo skoczy, w rytmie muzyki kroki Dziś mamy siebie, może być tylko lepiej W neonach gdzieś na mieście Więcej nie będę bezsensownie stać Cały”
-
Nie musisz się bać
Oskar Cyms
„Chciałem więcej niż sam mogłem ci dać Te szare bloki, kilka pytań na start Dziś chciałbym uciec, ciepłe noce i wiatr Pomyśl o mnie, jeszcze moment I znikam gdzieś znów z tobą drugi dzień i trzec”
Użytkownicy poszukiwali
Teksty piosenek
- Die Son Seks My●
Reklama
Ostatnio wyszukiwane
Teksty piosenek
Wybrane
Teksty piosenek
Reklama
Tekst piosenki Geeste Van Heimwee - Die Seks, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Geeste Van Heimwee - Die Seks. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Die Seks.
Komentarze: 0