Tekst piosenki
Jou skuldgevoel brand aan my vas
Ons deel die pyn, verskil in klas
My ingewande bloei
Vanaand sal jy skrik
Vreemdeling kan jy ons gedrag verstaan?
Kinderarbeid in steenkoolmyne
Geraamtes wil getuig oor 'n nag van onregverdigheid
Eenvoudige omstander
Jy maak verniet jou stem dik
Stomdoof tog spraaksaam
Jou leuse val op dowe ore
Vanaand, vanaand is Bellville in gevaar
My kop pyn en ek raak naar
As ek dink aan (hardloop ek brand)
Vanaand, vanaand sal ons veilig slaap
As die rookwolke van die verleente
Hardloop ek weg van yeah
Ek ken hierdie plek
Dit lyk heerlik bekend
'n Doolhof van vrae
'n Nasmaak van my jig
Ek was altyd te bang
Om my o oop te maak
Om te s wat ek wil
Om te wys hoe ek voel yeah
Vanaand, vanaand is Bellville in gevaar
My kop pyn en ek raak naar
As ek dink aan (hardloop ek brand)
Vanaand, vanaand sal ons veilig slaap
As die rookwolke van die verleente
Hardloop ek brand van weg van haar
Hardloop ek brand van yeah
Hardloop ek brand van yeah
Hardloop ek brand van yeah
Hardloop ek brand van yeah
Hardloop ek brand van






![Artur Rojek o OFF Festivalu: Nadal się tym ekscytuję [WYWIAD]](https://i.iplsc.com/000N2Z4M1OF34B9E-C429.webp)