Glaskas: Goeiem
Tekst piosenki
Brak wideo
Tekst piosenki
Glaskas: Goeiem
Die son verblind my tot ek wakker skrik
en ek groet my drome
ek groet my vrede
ek groet die realiteit.
En jy draai in my kop
terwyl die wreld homself om my dronk draai.
En jy draai in my kop
terwyl die wreld homself om my dronk draai.
Goeiemore dis nog 'n dag,
Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou.
Goeiemore, jy's die rede dat ek lag.
Goeiemore, dis nog 'n dag sonder jou.
Dromerige geure van gister kom nou
reenboog kleure lei na 'n pot vol van jou
en ek groet my drome,
ek groet my vrede,
ek groet die werklikheid.
En jy draai in my kop
terwyl die wreld homself om my dronk draai.
En jy draai in my kop
terwyl die wreld homself om my dronk draai.
Goeiemore dis nog 'n dag,
Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou.
Goeiemore, jy's die rede dat ek lag.
Goeiemore, dis nog 'n dag sonder jou.
Sonder jou.
Sonder jou.
Goeiemore dis nog 'n dag,
Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou.
Goeiemore, jy's die rede dat ek lag.
Goeiemore, dis nog 'n dag sonder jou.
en ek groet my drome
ek groet my vrede
ek groet die realiteit.
En jy draai in my kop
terwyl die wreld homself om my dronk draai.
En jy draai in my kop
terwyl die wreld homself om my dronk draai.
Goeiemore dis nog 'n dag,
Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou.
Goeiemore, jy's die rede dat ek lag.
Goeiemore, dis nog 'n dag sonder jou.
Dromerige geure van gister kom nou
reenboog kleure lei na 'n pot vol van jou
en ek groet my drome,
ek groet my vrede,
ek groet die werklikheid.
En jy draai in my kop
terwyl die wreld homself om my dronk draai.
En jy draai in my kop
terwyl die wreld homself om my dronk draai.
Goeiemore dis nog 'n dag,
Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou.
Goeiemore, jy's die rede dat ek lag.
Goeiemore, dis nog 'n dag sonder jou.
Sonder jou.
Sonder jou.
Goeiemore dis nog 'n dag,
Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou.
Goeiemore, jy's die rede dat ek lag.
Goeiemore, dis nog 'n dag sonder jou.
Tłumaczenie piosenki
Glaskas: Goeiem
Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Reklama
Reklama
Inne teksty wykonawcy
Glaskas: Goeiem
-
Malverlief
- Glaskas
-
All I Really Care About
- Glaskas
-
Oor En Oor
- Glaskas
-
Donker
- Glaskas
-
Golflengte Verkeerdom
- Glaskas
Skomentuj tekst
Glaskas: Goeiem
Pisz jako Gość
4000 znaków do wpisania
Twój komentarz może być pierwszy
Reklama
Reklama
Polecane na dziś
Teksty piosenek
-
HOT GIRL SUMMER ft. Kizo, Malik Montana (prod. Vłodarski)
MODELKI
„Work it, bitch Hot girl summer, lubię, co zakazane To hot girl summer, już wiecie, co jest grane Hot girl summer, lubię, co zakazane To hot girl summer, już wiecie, co jest grane Hot girl summe”
-
TY MASZ - ft. Kukon
Gibbs
„Jaki urok masz, skoro przyciąga tak Że nic nie rusza mnie jak ty dzisiaj Jakby dotknął żar, nie mogę w miejscu stać Coś mówi mi, że to twoja wina Nosisz w sobie coś, czego trzeba mi, cest la vie ”
-
Niewinna
Skolim & Blanka
„Blanka i Skolim prezentują wspólny singiel - "Niewinna" Tekst: Nie jesteś niewinna Niegrzeczna dziewczynka Sama wiesz najlepiej, co ze mną robisz w myślach Nie jesteś niewinna Niegrzeczna”
-
sezon
Dawid Podsiadło
„Jest 2:05 Gdzieś mijasz moją twarz Więc czytam, że Ci źle Że nie chcesz jeszcze spać Akurat mam czas Całe szczęście żadnych już spraw Maruda to ja Nigdy nam nie dałem szans Pędzę, zanim nam ”
-
Nareszcie (Igor Herbut, Zalia, Vito Bambino - Męskie Granie Orkiestra 2026)
Męskie Granie Orkiestra
„Ja się staram powiedzieć, że mnie ciągnie do ciebie I od dawna to wiem Puk, puk, puk Czy otworzysz mi? Swoje życie, żebym ja mógł w nim na co dzień być Do skutku, bo do tej pory nic Miałem gra”
Użytkownicy poszukiwali
Teksty piosenek
- goeiem●
- dis hoog tyd vir n donderstorm uitbarsting●
- glaskas goeie more●
- goeie more jys die rede dat ek lag goeie more dis nog n dag sonder jou●
- sonder - care tekst●
Reklama
Ostatnio wyszukiwane
Teksty piosenek
Wybrane
Teksty piosenek
-
NIEZNANE LĄDY
- Palar
-
Jadę jak... (prod. Quiz) - ft. Dwa Sławy
- VBS
-
DZIEWCZYNY Z WESTSIDE
- VVSimon
-
SIREN
- Castle Rat
-
Threshold Of Hell
- Bloodhunter
-
TO COŚ - feat. Palar, VVSimon
- White 2115
-
Lepiej mu szło kiedy pił
- Skubas
-
LOT - feat. VVSimon
- White 2115
-
ANANAS na szczycie
- Wiśnia Bakajoko
-
Proszę wróć
- RAJMUND
Reklama
Tekst piosenki Goeiem - Glaskas, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Goeiem - Glaskas. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Glaskas.
Komentarze: 0