Tekst piosenki
Jy is heeldag in my kop en
snag sien ek jou in my drome
My hart loop oor van jou
en ek brand wanneer ek jou sien...
My gedagtes oor jou teken en skryf hulself
So mooi as wat ek kan
Ooo ek brand as ek jou sien
Ek brand om jou te sien...
Oooo....
Chorus:
Bly bly! Jy maak my bly o
Bly assebliefnog net n rukkie by my
Ek sien te min van jou!
Ek sien te min van jou!
Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou...
Jy laat my wakker le
Jy laat my dagdroom
My hart loop oor van jou
en ek brand wanneer ek jou sien...
Oooo....
Chorus:
Bridge:
Bly bly! Jy maak my bly o
Bly asseblief nog net n rukkie by my
Ending:
Ek sien te min van jou
Ek sien te min van jou
Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou!
Ek wil jou net vashou
Ek wil jou net vashou






