Glaskas: Ek Wonder
Tekst piosenki
Brak wideo
Tekst piosenki
Glaskas: Ek Wonder
niks in hierdie werled...kan ooit bevredig nie
ek was vir te lank te tevrede
niks wat ek se is enigsins geregverdig nie
maar die lewe is inelkgeval glad nie regverdig nie
en ek wonder hoe kan ek vandag iets beteken net om more sinneloos te wees
ekt nooit besef hoe stukkend ek is nie, totdat jy my hart kom oop krap het
ekt nooit besef hoe onvoltooid ek is nie totdat jy my voltooi het en ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen
ekt nooit vergeet bedoel toe ek gegroet het nie
maar ek weet dit is soms moeilik om my te verstaan
ekt gedink dis genoeg toe ek alles gee maar blykpaar het dit net soos die helfde gelyk
ek wens daar was n manier om ander mense te help
omte sien hoe my verduidlikings in die regte lewe te lyk

Tłumaczenie piosenki
Glaskas: Ek Wonder
Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Reklama
Reklama
Inne teksty wykonawcy
Glaskas: Ek Wonder
-
Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Will Jou H?)
- Glaskas
-
Stormstilte
- Glaskas
-
Verloor Myself
- Glaskas
-
Romantikus
- Glaskas
-
Jaap Vlooi
- Glaskas
Skomentuj tekst
Glaskas: Ek Wonder
Pisz jako Gość
4000 znaków do wpisania
Twój komentarz może być pierwszy
Reklama
Reklama
Polecane na dziś
Teksty piosenek
-
TEMACIK (Friz, Wersow, Kostek)
EKIPA
„Cztery porobione dupy z jakimś głupim typem Chcą mnie zryć, ale już mam zrytę Ale co mam mówić, nawet nic nie słyszę Nawet nie chciałbym, słucham liczb nie liter Raczej nie uważam, że to może się ”
-
Pray (Polska - Eurowizja 2026 preselekcje)
Alicja Szemplińska
„Freedom, just freedom Won't you give it all to me? Lay down all my struggle And bring back the missing piece, the missing piece of me Lord, are you giving up on me? 'Cause I'm not giving up on ”
-
let you talk about it
Margaret
„Hey! See you looking in my eyes Can't stop thinking 'bout my ass Can't blame you 'cause it's nice Man, I'll give you some advice No, it's not about your size I just need you by my side Maybe ”
-
Tu i teraz
Kali
„Nie odwracam się za plecy, Odpadł policyjny ogon A nawet jakby łypali To i tak nas nie dogonią Dałem słowo, gdy na łożu babcia witała kostuchę I wybiłem się z ulicy Prędzej umrę, niż tam wrócę ”
-
Chcę Więcej
Julia Wieniawa, Maciej Musiałowski
„Tak duży dom Miałem go jeszcze wciąż Kiedy leżałem z nią nie mając nic Chcę wierzyć wciąż Teraz to trudne bo Zabrałeś wszystko w stos I podpaliłeś go Wierz we mnie jeszcze Nie mam już sił D”
Użytkownicy poszukiwali
Teksty piosenek
- dis hoogtyd vir hierdie uitbarsting●
- ek wonder van glas kas●
Reklama
Ostatnio wyszukiwane
Teksty piosenek
Wybrane
Teksty piosenek
-
Wonderful Life
- Tom Odell
-
I DO
- Justin Bieber
-
SPEED DEMON
- Justin Bieber
-
BETTER MAN
- Justin Bieber
-
Dom
- Enej, Sebastian Karpiel-Bułecka
-
KWADRANS
- Zippy Ogar, po prostu Kajtek, Boron
-
STFU (feat Lil Jon)
- Lizzo
-
Ja to wiem (prod. Szamz)
- Malik Montana feat. Russ Millions
-
LOVE SONG
- Justin Bieber
-
Zaraz wracam
- Andrzej Piaseczny
Reklama
Tekst piosenki Ek Wonder - Glaskas, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Ek Wonder - Glaskas. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Glaskas.
Komentarze: 0