Tekst piosenki
Alles om my smelt ineen
Wanneer ek weer sit en dink alleen
En alles wat my pla word toegevou
En vrede begin ritmies klop
En my hart soos 'n drom hou
En ek voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik, wegraak
En Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die ren
En alles raak weg
Alles raak weg
'n Paar minute verander in 'n lang, stil aand
Wanneer ek hardloop en val deur die klanke
En ek sien niks
En ek voel net
'n Duisend woorde
'n Duisend woorde
En ek voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik, wegraak
En Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die ren
En alles raak weg
Alles raak weg
En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink ek in jou trane
En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink en jou trane
En ek raak weg
En ek raak weg
En ek raak weg
Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die ren
En alles raak weg
Alles raak weg
Partykeer verdrink in jou trane
Verdrink ek in jou trane
||
==English translation==
All my surroundings blend into one
When I sit again and think alone
And all my worries are enveloped
And peace begins to beat rhythmic
And my heart like a drum beat
And I feel as if I (...) forever
(can get lost in the moment)
Get lost in the moment, get lost
And sometimes I just lose myself
In nothing
And sometimes I just lose myself
Sometimes I drown in the rain
And everything gets lost
Everything gets lost
A few minutes changes into a long, quiet evening
When I run and fall through the sounds
And I see nothing
And I only feel
A thousand words
A thousand words
And I feel as if I (...) forever
(can get lost in the moment)
Get lost in the moment, get lost
And sometimes I just lose myself
In nothing
And sometimes I just lose myself
Sometimes I drown in the rain
And everything gets lost
Everything gets lost
And sometimes I just get lost
And sometimes I drown in your tears
And sometimes I just get lost
And sometimes I drown in your tears
And I get lost
And I get lost
And I get lost
Sometimes I just lose myself
In nothing
And sometimes I just lose myself
Sometimes I drown in the rain
And everything gets lost
Everything gets lost
Sometimes I drown in your tears
I drown in your tears




![Piotr Kędzierski poprowadzi program "Hitster" w Polsacie. "Wszyscy się uśmiechają, buzia się wręcz nie zamyka" [WYWIAD]](https://i.iplsc.com/000N5C6L292LUFLR-C429.webp)

