Jac Blanc: Glo
Tekst piosenki
Brak wideo
Tekst piosenki
Jac Blanc: Glo
Sien jy my anders, of sien jy my ook so?
Klou jy jou twee hande net vas omdat jy glo?
Jy glo in my
Jy glo in my en my drome
Jy glo in my
Jy glo in my volkome
Sien die dagbreek more heeldag in skerwe net so skerp
En elke dag in gedagte, maar ook in wonderwerk
Ek vind bietjies vrede op 'n kronkelpad gestrooi
En ek bring stukkies huis toe en verf dit immer rooi
Want ek glo in jou
Ek glo in jou en jou drome
Want ek glo in jou
Ek glo in jou volkome
Douvoordag ontwaak jy deur my glimlag
Breek my donker dele met sonskyn af
Voor ek val, vang jy my onverwags
Want jy glo in my
'n Breukdeel van 'n sekonde, bereken my hartklop
Die see klink opgewonde, sy getuie sal nooit stop
Want jy glo in my
Jy glo in my en my drome
Jy glo in my
Jy glo in my volkome
Jy glo in my
Jy glo in my en my drome
Jy glo in my
Jy glo in my volkome
Douvoordag ontwaak jy deur my glimlag
Breek my donker dele met sonskyn af
Voor ek val, vang jy my onverwags
Want jy glo in my
Ek sien jou nou anders as sommer net so-so
Ek klou nou my twee hande ook vas omdat ek glo
Klou jy jou twee hande net vas omdat jy glo?
Jy glo in my
Jy glo in my en my drome
Jy glo in my
Jy glo in my volkome
Sien die dagbreek more heeldag in skerwe net so skerp
En elke dag in gedagte, maar ook in wonderwerk
Ek vind bietjies vrede op 'n kronkelpad gestrooi
En ek bring stukkies huis toe en verf dit immer rooi
Want ek glo in jou
Ek glo in jou en jou drome
Want ek glo in jou
Ek glo in jou volkome
Douvoordag ontwaak jy deur my glimlag
Breek my donker dele met sonskyn af
Voor ek val, vang jy my onverwags
Want jy glo in my
'n Breukdeel van 'n sekonde, bereken my hartklop
Die see klink opgewonde, sy getuie sal nooit stop
Want jy glo in my
Jy glo in my en my drome
Jy glo in my
Jy glo in my volkome
Jy glo in my
Jy glo in my en my drome
Jy glo in my
Jy glo in my volkome
Douvoordag ontwaak jy deur my glimlag
Breek my donker dele met sonskyn af
Voor ek val, vang jy my onverwags
Want jy glo in my
Ek sien jou nou anders as sommer net so-so
Ek klou nou my twee hande ook vas omdat ek glo
Tłumaczenie piosenki
Jac Blanc: Glo
Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Reklama
Reklama
Inne teksty wykonawcy
Jac Blanc: Glo
-
Solitaire
- Jac Blanc
-
Ontrafel
- Jac Blanc
-
Uiteindelik
- Jac Blanc
-
Eb & Vloed (Wapens)
- Jac Blanc
-
Vir Ander
- Jac Blanc
Skomentuj tekst
Jac Blanc: Glo
Pisz jako Gość
4000 znaków do wpisania
Twój komentarz może być pierwszy
Reklama
Reklama
Polecane na dziś
Teksty piosenek
-
Samoloty (ZORZA) - feat. Kaśka Sochacka
Dawid Podsiadło
„Czy coś mnie chwyci tak jak wcześniej? Chodzę tyłem jakiś dłuższy czas Mniej mi w oczy wieje wiatr Kto złapie mnie za drżącą rękę? Jestem tu na krótką chwilę jak Bluza metr czterdzieści dwa ”
-
Toksyny (Słoń & The Returners)
Słoń
„Jebać tych skrajnie z lewej i jebać tych skrajnie z prawej Wykurwiaj jak jesteś zjebem, co myśli że ma monopol na prawdę Nie chce żyć z butem na gardle, pierdole wasz mentalny karcer Po jednej komu”
-
Wonderful
Monika Kociołek
„You keep trying he's so wonderful If you lie and let it go, if you want my soul Second to come dare us to stay And one day I'mma stay The others just played I was stuck in their days Please do”
-
Miodożer
Genzie
„Kiedy wokół wielki lwy Ja muszę być jak miodożer Pokazuję kły i napieram jak buldożer Nic ci nie pomoże Nic ci nie pomoże Wielkie lwy, ich wielkie kły Nie są straszne mi Nie są straszne mi W”
-
Suma wszystkich strachów
Małpa
„Małpa prezentuje utwór "Suma wszystkich strachów". Kiedy byłem małym chłopcem w kółko powtarzali mi Że gdy dorosnę to nie będę mógł uronić łzy Że mam emocje kryć tak by ich nie zobaczył nikt Dzi”
Reklama
Ostatnio wyszukiwane
Teksty piosenek
Wybrane
Teksty piosenek
-
ReTo pie*dol się
- ReTo
-
Jeszcze raz
- Żabson
-
Sentymenty
- Malik Montana
-
southbound
- Artemas
-
Messy
- Lola Young
-
Younger and Hotter Than Me
- Selena Gomez & Benny Blanco
-
Kraina wędlin ft. Eripe & clearmind
- Bardal
-
Czas
- Verba
-
Oczyszczenie (T. Różewicz) - feat. Alicja Majewska
- Sanah
-
Just Us - feat. Doja Cat
- Jack Harlow
Reklama
Tekst piosenki Glo - Jac Blanc, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Glo - Jac Blanc. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Jac Blanc.
Komentarze: 0