Tekst piosenki
Wolke pak saam om my heen
Ek weet ek't gebid vir ren
En dis hoe jy my sen
Ek vrees die drygende donderweer
Want ek is kaal gestroop
Ek's kaalvoet sonder hoop
Sal ons die berge veilig oorsteek
hulle weier om antwoord te gee
As hulle my hoor skree
Vuurtoring flikker weer verkeerd
Ons is veilig deur die mis
Maar iets voel so verkeerd
Sal ons paaie ooit, ooit
Ooit weer kruis
Ek probeer die spikkels nou verbind
Maar als is deurmekaar
Ek's deel van jou spookverhaal
Jou buitelyne, die silhoet
Is al wat ek oorhet
Is al wat ek nodig het
Ek's so bang die kleur kom skielik deur
En die trane wat jou verskeur
Die trane van ons verlede
Sal ons paaie (sal ons)
Sal ons paaie (sal ons)
Sal ons paaie ooit, ooit
Ooit weer kruis
Ek onthou die sinkplaat op die stofpad
Die uitswaai voor die indraai
Die samesyn en solitaire
Ek hoop jy maak ook so
Ek onthou die stilte van die sonsak
Die knetter van 'n kampvuur
Sambrias soos ons feesvier
En die reuk van die eerste rens
Sal ons paaie
Sal ons paaie
Sal ons paaie ooit, ooit
Sal ons paaie ooit weer kruis, kruis
Ooit weer kruis
Ek mis my tyd en solitaire
Oop vlaktes en appeltert
Dis al wat mens dodig het
Dis al wat ek nodig het






