Tekst piosenki
Jy hou in my, jy hou in my
Jou vryheid en jou kruis
Jy hou in my, jy hou in my
Jou vloed en jou ebgety
Ek sien die buitelyne van jou skip
Ek klou aan jou soos jy aan my
Ek voel jou glip
Ek hoor jou smeek:
L neer jou wapens
L neer jou wapens vanaand
Jy kom maar deur my met jou wapens
Le neer jou wapens vanaand
Vrede sal verstaan
Jy bly by my, jy bly by my
Deur al jou vreugde en al jou pyn
Jy bly by my (jy bly by my), jy bly my
Wanneer in vrede en in tweestryd
Ek sien swaar weer,tog skyn die son op die horison
Net voor dit ren voel ek weer 'n hittegolf
Ek hoor jou smeek:
L neer jou wapens
L neer jou wapens vanaand
Jy kom maar deur my met jou wapens
L neer jou wapens vanaand
Die vrede sal verstaan
Hoor jy my ook smeek
L neer jou wapens
L neer jou wapens vanaand
L neer jou wapens
L neer jou wapens vanaand
L neer jou wapens
L neer jou wapens, laat dit staan
Jy kom maar deur my met jou wapens
Le neer jou wapens vanaand
Want more moet ek gaan
L neer jou wapens
L neer jou wapens, laat dit staan
Jy kom maar deur my met jou wapens
L neer jou wapens vanaand
Want more moet ek gaan
L neer (jou wapens)
L neer (jou wapens)
Laat dit staan
Want mre moet ek gaan
L neer (jou wapens)
L neer (jou wapens)
Laat dit staan
Want mre moet ek gaan
L neer (jou wapens)
L neer (jou wapens)
Hoor jy my ook smeek
Want mre moet ek gaan


![Bittersweet Festival 2026: drugi dzień. Kto nie lubi czasem popłakać? [RELACJA]](https://i.iplsc.com/000N6F1ZBXS5DG5F-C492.webp)



![To największe wesele w Polsce! Co wydarzyło się w Mrągowie? [RELACJA]](https://i.iplsc.com/000N6DPGEV7DABOJ-C429.webp)