Tekst piosenki
Ek trap weer in jou lokval vir die duisendste mal
In die water onder die brug was ek weer my gesig
Ek vind uiteindelik geluk en ek vind weer myself
Ek vind uiteindelik my plek in die wreld so mal (mal)
Ek gee voor ek's ontwapen, maar jy vlug steeds voor my
Ek ontvoer jou liggaam, maar jou siel kom nooit meer saam
Ek vind uiteindelik geluk en ek vind weer myself
Ek vind uiteindelik my plek in...
Die wreld so mal
Die wreld so mal
Die wreld so mal
Herinner my aan 'n tyd van klaarblyklike blydskap
En blykbaar bly jy nou in 'n siersteen huis in Blouberg
Ek vind uiteindelik geluk en ek vind weer myself
Ek vind uiteindelik my plek in...
Die wreld so mal
Die wreld so mal
Die wreld so mal
Ek vind uiteindelik geluk
Ek vind uiteindelik geluk
Ek vind uiteindelik
Ek vind uiteindelik my plek in...
Die wreld so mal
Die wreld so mal
Die wreld so mal
Die wreld so mal
Die wreld so mal (mal)
Ek vind uiteindelik geluk






