Glaskas: Kleurvol
Tekst piosenki
Brak wideo
Tekst piosenki
Glaskas: Kleurvol
Daars hardship in die township
want die kinders wil nog skool gaan
maar die onderwysers baklei oor politiek
En die mense in die stede
wonder waar kom hulle regtig vandaan
En almal will graag weet waarheen alles gaan
Maar is ek dan nie meer nie
as net wit of swart?
jy weet seker teen die tyd
ware kleure l in die hart
Maar soms raak ek moedeloos
en heeltemal keelvol
Want ek is nie 'n misdadiger nie
Ek is, nes jy,
Kleurvol
Ek lees in die koerante
En dit voel as of niks verander nie
Tog wonder ek al meer waar pas ek in jou boek
En tog begin ek al hoe meer te soek
na liefde, regverdigheid en geneesing
Want is almal dan nie meer nie
as net wit of swart?
jy weet seker teen die tyd
ware kleure l in die hart
Maar soms raak ek moedeloos
en heeltemal keelvol
Want ek is nie 'n misdadiger nie
Ek is, nes jy,
Kleurvol
Want is almal dan nie meer nie
as net wit of swart?
jy weet seker teen die tyd
ware kleure l in die hart
Maar soms raak ek moedeloos
en heeltemal keelvol
Want ek is nie 'n misdadiger nie
En ek is nie 'n soldaat nie
En ek wil niemand afraak nie
Ek is, nes jy,
Kleurvol
want die kinders wil nog skool gaan
maar die onderwysers baklei oor politiek
En die mense in die stede
wonder waar kom hulle regtig vandaan
En almal will graag weet waarheen alles gaan
Maar is ek dan nie meer nie
as net wit of swart?
jy weet seker teen die tyd
ware kleure l in die hart
Maar soms raak ek moedeloos
en heeltemal keelvol
Want ek is nie 'n misdadiger nie
Ek is, nes jy,
Kleurvol
Ek lees in die koerante
En dit voel as of niks verander nie
Tog wonder ek al meer waar pas ek in jou boek
En tog begin ek al hoe meer te soek
na liefde, regverdigheid en geneesing
Want is almal dan nie meer nie
as net wit of swart?
jy weet seker teen die tyd
ware kleure l in die hart
Maar soms raak ek moedeloos
en heeltemal keelvol
Want ek is nie 'n misdadiger nie
Ek is, nes jy,
Kleurvol
Want is almal dan nie meer nie
as net wit of swart?
jy weet seker teen die tyd
ware kleure l in die hart
Maar soms raak ek moedeloos
en heeltemal keelvol
Want ek is nie 'n misdadiger nie
En ek is nie 'n soldaat nie
En ek wil niemand afraak nie
Ek is, nes jy,
Kleurvol
Tłumaczenie piosenki
Glaskas: Kleurvol
Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Reklama
Reklama
Inne teksty wykonawcy
Glaskas: Kleurvol
-
Ek Wonder
- Glaskas
-
Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Will Jou H?)
- Glaskas
-
Stormstilte
- Glaskas
-
Verloor Myself
- Glaskas
-
Romantikus
- Glaskas
Skomentuj tekst
Glaskas: Kleurvol
Pisz jako Gość
4000 znaków do wpisania
Twój komentarz może być pierwszy
Reklama
Reklama
Polecane na dziś
Teksty piosenek
-
reklamacja beefu
Oki
„Check Pierwszy był dla ciebie, ten nie jest dla ludzi – tak to szło? Może jeszcze raz, kolo, bo wyciągnąłeś info z pizdy tak jak ginekolog. Hipokryto, coś o byłej gadasz, a dobrze wiesz, co łącz”
-
LUBIĘ CIĘ JAK LATO (prod. Vłodarski)
MODELKI
„A ja lubię Cię jak lato – ach, to Ty Lubię, kiedy głupio pytasz, czy Lecimy na kluby, jachty, wyspy Nie wyśpimy się dziś A ja lubię Cię jak lato – ach, to Ty Lubię, kiedy głupio pytasz, czy Le”
-
KOLEJNA NOC (Siup Siup Hops Ops)
Wac Toja
„KOLEJNA NOC SIĘ ZACZYNA, NALEJ MI WINA, NAS NIE ZATRZYMASZ, TO TEJ NATURY ZEW, ADRENALINA KIPI MI W ŻYŁACH, OBOK DZIEWCZYNA CAŁUJE W USTA MNIE, I TYLKO SIUP, SIUP, HOPS, OPS, I W KIELISZKACH ”
-
Na zabój
ALIEN x MAJTIS
„Nie mogę ci obiecać złotych gór, ale z tobą na każdą wejdę Tam gdzie zostawi ślady twój but Nie zbłądzę nawet we mgle Wszystko zaczyna w dobrą stronę iść Choć początki bywały ciężkie Bez ciebie”
-
BODY TEA (prod. WIKTOR)
OLIWKA BRAZIL
„Zanim się wpierdolisz do mojego życia Chyba pomyliło ci się, że zrobię dick flipa Teraz rucham panny nie tylko na bitach Jeżdżę na tej szmacie wroom jak Kubica Jej nagie ciało w oliwce - nie oceni”
Użytkownicy poszukiwali
Teksty piosenek
- kleurvol●
Reklama
Ostatnio wyszukiwane
Teksty piosenek
Wybrane
Teksty piosenek
Reklama
Tekst piosenki Kleurvol - Glaskas, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Kleurvol - Glaskas. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Glaskas.
Komentarze: 0