Tekst piosenki
Jy kyk altyd weg as jy praat met my
Die snik in jou woorde s dit duidelik
Iets in jou breek en jy s vir my
Dit maak jou seer maar ek gaan seerkry
Trane loop oor my hande
Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe
Net vir jou
n Dag sonder jou is n ewigheid
Want jy is my hele lewe
Maar jy weet jys vry om jou vlerke te sprei
Jou hart gaan breek want daars fout met my
Die lewe voor jou was n lewe sonder vrede
En toe kom jy en wys vir my die regte pad
Jy is altyd daar leer my al jou waardes
Jy weet ek werk nie sonder jou
n Dag sonder jou is n ewigheid






