Tekst piosenki
Daar's 'n donker plek
Waarvan min mense weet
Waarheen min mense gaan
Al is dit hemelsbreed
Koor:
Jy sal nie glo wat daarin groei
Daar's swamme teen die muur
Wat jeuk en sweer en bloei
En kriewel van plesier
Jy sal aaklige goeters
Daar gewaar
As jy diep genoeg kruip...
(Diep genoeg kruip...)
Ek het dit al gesien
Ek het dit al gewaag
Vir skatte gegrawe
Daardeur gekruip op my maag
Maar dit was lank gelede
Want dit maak my deesdae bang
Daardie duister, donker grot
Dis Peester... Peester se ingang!
Koor:
Jy sal nie glo wat daarin groei
Daar's swamme teen die muur
Wat jeuk en sweer en bloei
En kriewel van plesier
Jy sal aaklige goeters
Daar gewaar
As jy diep genoeg kruip...
In Peester se ingang!
Ek het moddermonsters geveg
In die diepte van die grot
Met my penis doodgemaak
(Dis nou ongelukkig afgevrot)
Oooooooooo, ja
Dis Peester se ingang!
Koor
Maar tog kom die lekkerste sjokolade
Van Peeeeeeeeester... se ingang!



![Piotr Kędzierski poprowadzi program "Hitster" w Polsacie. "Wszyscy się uśmiechają, buzia się wręcz nie zamyka" [WYWIAD]](https://i.iplsc.com/000N5C6L292LUFLR-C429.webp)


