Tekst piosenki
Die Transkaroo het tans ontspoor en al my drome langs die spoor verloor
In die middel van die Kleinkaroo maak ek my koffer oop en vind jou woorde
My verlange na die see
My verlange word meer en meer en
My verlange na die see
My verlange word meer en meer en
Soos dj vu voel ek net soos jy voel: vasgevang in 'n dorre landskap
Sonder seile en haweloos, dobber ons rond vrugteloos
My verlange na die see
My verlange word meer en meer en
My verlange na die see
My verlange word meer en meer en
Heimwee na die see
Heimwee na die see
Heimwee na die see (na die see)
Almal op die strand
Ons hol daar rond
Ons jaag die skuim
Ons verlaat die grond
Soos beste vriende
Ons wys dit goed
Ons breek die rels
Ons soen mekaar
Ons soen mekaar
Ons soen mekaar
Ons sing in stormwaterpype
Ons sing in stormwaterpype
Ons sing, ons sing in stormwaterpype
My verlange na die see
My verlange word meer en meer en
My verlange na die see
My verlange word meer en meer en
My verlange na die see
My verlange word meer en meer



![Coals: Jedyną formą magii czy religii jest dla nas muzyka [WYWIAD]](https://i.iplsc.com/000N2G7WCWK3QJEH-C429.webp)


